Please note: This venue is unfortunately not wheelchair friendly

Veldpredikers van die Suid-Afrikaanse oorlog

Wed Oct 2, 11:00 - Wed Oct 2, 12:30

Faculty of Theology Chapel

ABOUT

Verhale opgesluit in die Kerkargiewe


Kom ontdek verhale uit die verlede wat ons vandag nog raak. Argivale navorsers lig elke onderwerp toe met ’n aanbieding en onderwerpspesifieke uitstalling bestaande uit historiese foto’s, manuskripte en artefakte uit die NG Kerk se argiefkluise.


Die werk van NGK verldpredikers en kapelane as hulpdiensnetwerk tydens die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) word belig deur Dr. Esté Kotze en Lizelle Smit, navorsers en argivarisse van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Oorspronklike briewe, ‘n gordel van een van die veldpredikers en vele meer artefakte uit die NGK Argief sal te siene wees. 


DIRECTIONS

Veldpredikers van die Suid-Afrikaanse oorlog
Faculty of Theology Chapel
171 Dorp St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions