Please note: This venue is wheelchair friendly

Urban Sketching: Kom skets in die dorp

Sat Oct 5, 10:00 - Sat Oct 5, 17:30

Die Braak

ABOUT

Aangebied deur die Rupert Museum

 

Die multimediakunstenaar Fawa Conradie bied ’n werksessie aan waarin deelnemers buitemuurs sal skets en inspirasie put uit die natuur en geboue. Gemaklike skoene is nodig vir die stap op soek na geboue op die dorp. Deelnemers kan spesifieke vrae aan die aanbieder stel en saam skets. ’n Verskeidenheid van tekentegnieke en -materiale plus verwysingsraamwerke word gedurende die werksessie gekombineer. Alle materiale word verskaf. Dié klas is vir beginners sowel as kunstenaars.


***


Presented by the Rupert Museum

 

Multimedia artist Fawa Conradie presents a workshop in which participants will draw inspiration from nature and buildings. Comfortable shoes are needed for the walk through the town. Participants will sketch with Fawa and are welcome to ask questions. A variety of drawing techniques and materials plus frames of reference are combined during the workshop. All materials will be supplied. This class is for both beginners and experienced artists.

DIRECTIONS

Urban Sketching: Kom skets in die dorp
Die Braak
Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions