Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Anton Rupert: Die lewe van ’n sakelegende

Mon Sep 30, 10:00 - Mon Sep 30, 11:00

EasyEquities Boektent

ABOUT

Aangebied deur Tafelberg


Anton Rupert, magnaat en weldoener, was ’n sakelegende wat een van Afrika se welvarendste maatskappye uit niks opgebou het. Die sakeskrywer Ebbe Dommisse teken Rupert se volle verhaal op – van sy kinderjare in die Karoo tot die klein droogskoonmakery waarmee hy die sakewêreld betree tot sy posisie as hoof van ’n wêreldwye sakeryk. Die sakejoernalis en skrywer Theunis Strydom tree met Dommisse in gesprek oor die mens, die maatskappy en die sakelesse wat van Rupert te leer is.

DIRECTIONS

Anton Rupert: Die lewe van ’n sakelegende
EasyEquities Boektent
Annex next to the SU Museum, 52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions