Please note: This venue is unfortunately not wheelchair friendly

Aandwandeling

Tue Oct 1, 18:00 - Tue Oct 1, 18:50

Vertrek vanf VOC Kruithuis

ABOUT

Pietman Retief neem feesgangers namens die Stellenbosch-museum op ’n lieflike aandwandeling deur die midde­dorp. Soos hy almal deur die bekende strate begelei, gesels hy oor die geskiedenis van die historiese geboue en vertel ook interessante staaltjies oor die dorp. Bring gemaklike stapskoene en ’n trui.

DIRECTIONS

Aandwandeling
Vertrek vanf VOC Kruithuis
Mark St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7599
Get Directions