Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Blou Bloed: Koninklike spore in Suid-Afrika

Thu Oct 3, 11:30 - Thu Oct 3, 12:30

EasyEquities Boektent

ABOUT

Aangebied deur Protea Boekhuis


Daniël Lötter is ’n skrywer met ’n bloed­hond se neus vir ’n vreemde storie. En nou het dié bloedhond blou bloed geruik. In sy jongste boek verduidelik hy waarom soveel bloubloediges sulke sterk bande met Suid-Afrika het. Arlene Prinsloo, kenner van die koninklikes, vra Daniël uit, sodat ons almal kan vasstel of ons dalk verlangs verwant is aan ’n kroonprins, en hoe dit gekom het dat prinses Anne van Brittanje se oorkrabbertjie dwarsdeur ’n volstruis se pens gegaan het.

DIRECTIONS

Blou Bloed: Koninklike spore in Suid-Afrika
EasyEquities Boektent
Annex next to the SU Museum, 52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions