Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Eie rigting

Wed Oct 2, 15:30 - Wed Oct 2, 16:30

EasyEquities Boektent

ABOUT

Aangebied deur Naledi


Willie Spies skryf sedert 2016 rubrieke vir Beeld en Netwerk24 wat die makro-omgewing van staatsverval ontgin, maar telkens terugkeer na die mikro-werklikheid van eie menswees, geloof, hartseer, eensaamheid en vergifnis. Spies ondersoek in sy rubrieke ’n nuwe vryheidsideaal 30 jaar ná 1994 en kyk na die maniere waarop die burgerlike samelewing leemtes vul wat die staat ooplaat. Heindrich Wyngaard tree met die skrywer in gesprek oor die regsterm “eierigting” en die eie rigting wat Suid-Afrikaners inslaan.

DIRECTIONS

Eie rigting
EasyEquities Boektent
Annex next to the SU Museum, 52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions