Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Ian Roberts: Is dit jý?

Thu Oct 3, 14:00 - Thu Oct 3, 15:00

EasyEquities Boektent

ABOUT

Aangebied deur Jonathan Ball


Ian Roberts is ’n Suid-Afrikaanse ikoon. Sy rol as Sloet Steenkamp in die TV-reeks Arende, die immergewilde karakter Boet van die Castrololie-advertensies en sy musiekloopbaan as voorman van die Radio Kalahari Orkes het van hom volksbesit gemaak. In Is dit jý? Avonture voor en agter die skerms kan lesers die mens agter die bekende gesig en stem leer ken. Die geliefde aktrise Susanne Beyers gesels met Ian oor sy lewe in die kollig en weg daarvan.

DIRECTIONS

Ian Roberts: Is dit jý?
EasyEquities Boektent
Annex next to the SU Museum, 52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions