Little Maestros: Classical Concerts for Families
Sat Sep 28, 10:00 - Sat Sep 28, 12:45
SU Konservatorium Foyer
ABOUT
With: Magdalene Minnaar (violin), Rosamund Ender (cello), Esthea Kruger (piano)
Classical music is a brilliant developmental tool for children aged between 0 and 6 years as it boosts their brain development and concentration. With this concert, specifically created for our younger listeners, we offer a relaxed environment where little ears learn through Mozart, Bach and other well-known classical songs. These immersive recitals are tailor-made for little ones, and include a lot of interaction and explanation, as well as participation and moving to the music!
Producer Biblioteek Productions
****
Met Magdalene Minnaar (viool), Rosamund Ender (tjello), Esther Kruger (klavier)
Klassieke musiek is ’n wonderlike ontwikkelingshulpmiddel vir kinders onder die ouderdom van 7 jaar en dra boonop by tot beter breinontwikkeling en konsentrasie. Dié pasgemaakte konsert is spesifiek gemik op jong luisteraars wat in ’n ontspanne atmosfeer musiek van Mozart, Bach en ander bekende klassieke stukke kan leer ken. Verwag heelwat interaktiewe oomblikke en verduidelikings, en deelname uit die gehoor.
Vervaardiger Biblioteek Productions