Callgirl

Tue Jul 23, 19:00 - Tue Jul 23, 19:50

Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch

ABOUT

Komedie                                                                      13|T


Geskryf deur Carla Hugo

Regisseur Carla Hugo 

Verhoogbestuurder Zani Brand

Assistant Verhoogbestuurder Liney Kriek

Met Jodeen Markram; Daniëlla Botes; Lisa Kukard; Kálene Botha


Ons almal ken haar. Sy is ryk, blond en grens soms aan rassisties. Sy swot nou al drie jaar maar is tegnies nog 'n eerste jaar. 'Sabbaticals' is haar 'Rescues' en Stellenbosch is haar nuwe huis. Sy speel graag sekretaresse vir die Gynea Hendrik Marais… Callgirl is 'n toneel wat elke meisie se ervaring in 'n neutedop kan opsom. 'n Nuwe perspektief word deur hoofkarakter Sharlotte direk in haar documentary vertolk. BA student, Lara, agter die kamera reg om die vierde muur te speel. Dis die ryk, die room en die rou van 'n doodgewone meisie met 'n onbereikbare droom. Realisties, soms traumaties maar eintlik net komies. Maar so tussendeur haar baas se skelmpie, ekstra skelm werkie en Lara se documentary, is Sharlotte se dae as ryk, puik en effe fake getel.