Ja, mevrou
Wed Jul 24, 20:00 - Wed Jul 24, 20:50
Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch
ABOUT
Klug 13 | L
Geskryf deur Chloë Daniels
Regisseur Chloë Daniels; Ami Hartogh
Assistent Regisseur Xavier Griqua
Verhoogbestuur Ami Hartogh
Assistent Verhoogbestuur Elizri Malan
Met Amy Olivier; Elizri Malan; Xavier Griqua; Nicola Joubert; Jaco Victor
In ‘n doodgewone kombuis, maak die Potgieters reg vir die jaarlikse kerk basaar wat op hulle plaas gehou gaan word. Wat gebeur wanneer dinge verkeerd gaan en wíé moet dit alles regstel? Word dit óóit reggestel?