WeesVrouGenoeg Konferensie

Fri Aug 2, 19:00 - Fri Aug 2, 21:00

Missio Dei Gemeente

ABOUT

Diamant Vroue van Missio Dei Gemeente


Nooi jou hartlik uit na ons eerste vrouekonferensie, "WeesVrouGenoeg", waar ons saam sal kom om inspirasie, geloof, en gemeenskap te vier. Deure open om 18:15 vir registrasie en geleentheid begin om 19:00.


Hierdie spesiale geleentheid is ontwerp om vroue van alle lewensterreine te bemagtig en aan te moedig. ’n Aand waar vroue saam lag, saam praise & worship, saam gemotiveer word en baie belangrik, saam geestelike oorwinning behaal!




Gasspreker: Dr. Friedel Olckers

Dr. Olckers is 'n gerespekteerde spreker wat bekend is vir haar diepgaande wysheid en motiverende boodskappe.


Kaartjies kan ook gekoop word by Missio Dei Gemeente op Sondae via Kontant, EFT, Kaart of Snapscan.


Jy is welkom om enige tyd te EFT na:

ABSA, Santyger (632005)

Missio Dei

Tjek 340142888

Verwys: DK Naam en Van


Epos bewys van betaling na [email protected]

DIRECTIONS

WeesVrouGenoeg Konferensie
Missio Dei Gemeente
Cnr Retief Rd, and, De Villiers Rd, Kempenville, Cape Town, 7530
Get Directions