WOW-debatfees

Sat Oct 5, 08:00 - Sat Oct 5, 14:00

Arts and Social Sciences Building

ABOUT

Beplan julle spel met wyse woorde om die opponente speel-speel te uitoorlê. Debatvoerders van verskeie skole kom slyp hulle vaardighede met onderwerpe wat aansluit by vanjaar se Woordfees-tema, “Speel”.


Lettere en sosiale wetenskappe-gebou; verskeie lokale – sien www.woordfees.co.za

DIRECTIONS

WOW-debatfees
Arts and Social Sciences Building
82 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions