WOW-redenaars

Thu Oct 3, 14:30 - Thu Oct 3, 17:00

Idas Valley Primary School

ABOUT

Klein maar getrein! Met die WOW-redenaarsfees slyp ons laerskoolleerlinge se redenasievermoë om op hoërskool mekaar behoor­lik die stryd te kan aansê in debatvoering. Gr. 6- en 7-leerlinge van omliggende skole lewer toesprake wat vanjaar se Woordfees-tema, “Speel”, bekyk.


Idasvallei Primêr

DIRECTIONS

WOW-redenaars
Idas Valley Primary School
Bloekom Ave, Idasvallei, Stellenbosch, 7600
Get Directions