Toyota Musiekfees: Blackbyrd & Elandré

Thu Oct 3, 19:00 - Thu Oct 3, 21:00

Jan Marais Natuurreservaat

ABOUT

Die drie T’s van BlackByrd – Tarryn Lamb, Tasché en Tasha – het kragte saamgesnoer om dié gewilde country-pop-groep te laat herleef. Die groep, wat oorspronklik in 2012 ontstaan het met stigterslid Tarryn, het vanjaar hulle debuutliedjie saam uitgereik. “Didn’t I” is ’n baken van hoop met ’n musiekvideo van vriendinne wat mekaar opbeur deur die moeilike tye. Dit dui dus ook op ’n nuwe begin vir die vroue as trio.


****


Elandré, die kleindorpdromer wat van krag tot krag en van goud na platinum gaan, trakteer die Eikestad op sy dans-, pop- en country-klanke. Hy is bekend vir liedjies soos “Vuur op die water” en “Woorde uit jou mond”, en ’n liedjieskryftalent wat Afrikaans in ’n taalryke baadjie laat skitter.


In samewerking met Bok Radio


DIRECTIONS

Toyota Musiekfees: Blackbyrd & Elandré
Jan Marais Natuurreservaat
11 Marais Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions