Toyota Musiekfees: Emo Adams, Dr Victor & the Rasta Rebels

Sat Oct 5, 18:30 - Sat Oct 5, 20:00

Jan Marais Natuurreservaat

ABOUT

Vir menige Suid-Afrikaner is die name Emo Adams en Dr. Victor & The Rasta Rebels ’n baken van Suid-Afrikaanse musiekkultuur. Dr. Victor trap al vir meer as 40 jaar diep spore in die land se musiekbedryf, en dié kunstenaars kruip net al dieper in almal se harte. Kom ervaar hulle saam op een verhoog.

DIRECTIONS

Toyota Musiekfees: Emo Adams, Dr Victor & the Rasta Rebels
Jan Marais Natuurreservaat
11 Marais Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions