Toyota Musiekfees: Ricus Nel

Tue Oct 1, 19:00 - Tue Oct 1, 20:00

Jan Marais Natuurreservaat

ABOUT

Die talentvolle multi-instrumentalis, sanger en liedjieskrywer Ricus Nel het oor die laaste twee dekades volksbesit geword. Sy liedjies is al meer as 150 miljoen keer gestroom en dié lente bring hy sy country-rock-klanke na die Bos.

DIRECTIONS

Toyota Musiekfees: Ricus Nel
Jan Marais Natuurreservaat
11 Marais Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions