Please note: This venue is unfortunately not wheelchair friendly

A Square Meal

Tue Oct 1, 11:00 - Tue Oct 1, 12:30

Faculty of Theology Chapel

ABOUT

Verhale opgesluit in die Kerkargiewe


Kom ontdek verhale uit die verlede wat ons vandag nog raak. Argivale navorsers lig elke onderwerp toe met ’n aanbieding en onderwerpspesifieke uitstalling bestaande uit historiese foto’s, manuskripte en artefakte uit die NG Kerk se argiefkluise.


Hoe kan kosgeskiedenis weer lewe gegee word? Dr. Amy Rommelspacher van die NG Kerk-argief

vertel hoe kuns­studente in hulle verkennings van die argief nuwe werke geskep het in reaksie op hulle ervarings met geskiedenis en kos. Studente het deur die versamelings van twee NGK-sendelinge gewerk om te verstaan hoe kos in die 19de eeu in Suider- en Sentraal-Afrika verkry en ervaar is. Kos word voorgesit wat aansluit by die dokumente en kuns.


***


What do we know about the history of food? Dr. Amy Rommelspacher (NGK Archives) accounts how Senior Fine Art students created new works in response to their archival encounters with food and history. Students worked through the collections of two NGK missionaries to understand how food was experienced and procured in the late 1800s in Southern and Central Africa. Food related to these writings and the students’ art will be served.


DIRECTIONS

A Square Meal
Faculty of Theology Chapel
171 Dorp St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions