Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Lize Beekman

Sat Sep 28, 14:00 - Mon Sep 30, 21:00

Drostdy-teater

ABOUT

Lize se loopbaan as sanger-liedjieskrywer het die afgelope 27 jaar ’n skatkis van Afri­kaanse musiek en lirieke opgelewer wat die mooiste stories vertel. In haar vertoning by die Toyota Stellenbosch Woordfees deel sy splinternuwe liedjies en ’n klomp ou gunstelinge. Verwag ’n intieme en sielvolle aand met woorde wat saak maak en rustige musiek wat ’n mens dieper laat asemhaal.


DIRECTIONS

Lize Beekman
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions