Juan Boucher & Ryno Velvet live by Kapstadt Brauhaus Stellenbosch

Thu Aug 29, 20:00 - Thu Aug 29, 21:15

Kapstadt Brauhaus Stellenbosch

ABOUT

Kom geniet 'n onvergeetlike aand van Afrikaanse musiek van die hoogste gehalte saam met twee van Suid-Afrika se top kunstenaars. Die bekroonde JUAN BOUCHER het geen bekendstelling nodig nie. Sy musiek het die vermoë om jou dansvloer toe te sleep, terwyl sy stem skuur soos hondergrein skuurpapier oor die klank van elektriese kitare. Met sy lirieke deel hy digterlik en opreg sy eie lewenservaring.


Hierdie keer bring hy die legendariese RYNO VELVET saam as spesiale gas. Ryno is 'n talentvolle liedjieskrywer en kitaarspeler, gebore in Bellville, wat bekend is vir sy treffer 'Ai My Lam' en sy grootste bydrae tot die inheemse Suid-Afrikaanse rockmusiektoneel. Sy unieke style om 'n regshandige kitaar linkshandig en onderstebo te speel, maak saam met Juan 'n vertoning op wat jy nie wil mis nie.


Kom geniet hierdie aand vol musiek, passie en onvergeetlike herinneringe.


DIRECTIONS

Juan Boucher & Ryno Velvet live by Kapstadt Brauhaus Stellenbosch
Kapstadt Brauhaus Stellenbosch
98 Dorp St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions