FREE OPTIONS
Family friendly

@ The Turning Point Palooza 2024 - Krugersdorp

Fri Sep 6, 10:00 - Sat Sep 7, 23:59

@ The Turning Point

ABOUT

@ The Turning Point palooza is 'n viering van musiek wat die gemeenskap by mekaar bring in die hart van Krugersdorp.


Ons sien uit na die viering op 6 en 7 September 2024 met die volgende kunstenaars:


  • Dirk van der Westhuizen
  • Sone Joubert
  • Fanus Pienaar
  • DJ Wiets &
  • DJ Vexon


Ons spog met heerlike kos, drankies en n verskeidenheid van stalletjies op 7 September 2024.



Groot pret vir die hele gesin!


Kaartjies is geldig vir beide dae.


GEEN EIE EET EN DRINK GOED WORD TOEGELAAT NIE

BRING KAMPSTOELE

KAART EN KONTANT


Hekke open 6 September vanaf 16:00- laat en 7 September 10:00 tot laat.



Stalletjie Besprekings of Navrae by [email protected] ; 060 235 3509



Let op:


  1. Nie die organiseerders van die @ The Turning Point Palooza of eienaars van die eiendom waarop die fees gehou word sal verantwoordelik gehou word vir enige natuurlike gebeure wat ons sal verhoed om hierdie fees te vier nie en dus sal daar geen terugbetaalings wees van kaartjie verkope in die geval nie.

DIRECTIONS

@ The Turning Point Palooza 2024 - Krugersdorp
@ The Turning Point
9 Clifford Rd, Chancliff AH, Krugersdorp, 1739
Get Directions