Onthou jy nog... Met Philip Moolman

Sun Aug 4, 12:30 - Sun Aug 4, 14:30

Oorgenoeg in Langebaan

ABOUT

n Splinternuwe vertoning deur Philip Moolman getiteld: “Onthou Jy Nog…”  

Lekker liedjies, stories en staaltjies uit die goeie ou dae, voor T.V. en selfone.


Kom ons onthou saam: Sonja, Sias, Laurika, Lukas, Coenie, Carika, Anneli, Anton, Schuster, Kramer, Tolla en meer…


Bywoningskwalifikasie: Het jy al `n “Bollie” gelees? Weet jy wie is Fanie en Melanie? Ken jy kollekteer-oproepe, fotoverhaal-boekies en melkkoepons? Weet jy wie is Glenda Kemp?


Indien jy op bg. vrae ja kan antwoord, behoort jy die liedjies te ken en die vertoning te geniet.


Bring jou vriende en jou piekniek-mandjie en kom kuier saam by Oorgenoeg.

DIRECTIONS

Onthou jy nog... Met Philip Moolman
Oorgenoeg in Langebaan
9 Newmarket St, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357
Get Directions