Family friendly

DURBIE KLASSIQUE - HS DURBANVILLE 45ste ORKES EN KOOR FEESVIERINGE

Fri Sep 13, 19:00 - Fri Sep 13, 21:00

Durbanville High School Auditorium

ABOUT

Durbie Klassique op 13 September is 'n viering van die 45ste bestaansjaar van HS Durbanville se Blaasorkes en Koor. Hierdie spesiale geleentheid bied 'n platform vir talentvolle oud-Durbies soos Leonard Heydenrych, Zanne Stapelberg, Suretha Theron, Maria Viviers, Matthys, Stefan en Nicol Carstens om hul musikale passie te deel op die verhoog. Die huidige koor en orkes sal ook optree, wat 'n inspirerende musikale geleentheid beloof.