No under 18s

SkallaBrak Live

Sat Nov 23, 17:00 - Sat Nov 23, 23:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Kom sluit aan by die opwinding op 23 November 2024 by Daisy Jones Bar in Stellenbosch vir 'n onvergeetlike aand saam met die Bolandse rock groep, SkallaBrak!

Hierdie energieke band gaan hulle nuwe enkelsnit, "Dissipline", vir die eerste keer live uitvoer terwyl dit opgeneem word deur Conrad Jamneck en sy span vir 'n Live EP wat op alle digitale platforms beskikbaar sal wees.


Datum:Sat 23 November

Plek: Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

Deure: 17h00

Show: 20h00

Beperkte kaartjies: R150 Early Bird | R200 aanlyn vanaf October

Tafel besprekings noodsaaklik: WhatsApp - 0649682015


SkallaBrak sien baie uit na die vertoning, en belowe baie energie plus ‘n set vol ou treffers sowel as ‘n paar liedjies uit vorige albums wat nog nooit ‘n lewendige gehoor bereik het nie. Boek jou kaartjies nou om teleurstelling te voorkom deur Quicket vir ‘n aand wat groot herinnering belowe.

DIRECTIONS

SkallaBrak Live
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions