Oosterfees 2024

Sat Aug 31, 11:00 - Sat Aug 31, 16:00

Oosterlig

ABOUT

Dit is amper tyd vir ons jaarlikse Oosterfees!!!

Wanneer? Saterdag 31 Augustus by Oosterlig!

Wat vorm alles deel van die fees?

- Heerlike kosse

- 'n Pretpark

- Interessante Stalletjies

- 'n Craft-Bier Kuiertuin

- Lekker geselskap

- Live Musiek deur Plaaslike Kunstenaars:

11:15 - Simone Govender

12:30 - Van Wyk Brand

13:45 - Dan Vee

15:00 - Bad Peter


Hoe werk die kostes?

Toegangsfooi: R30 (Persone vanaf 18 jaar en ouer)

Pretparkfooi: R100 (Onbeperkte pret! Kinders onder 4 jaar gratis springkasteel)

Bespreek asseblief op Quicket en onthou - die fees is cashless.

Bring almal saam! Ons kan nie wag om saam met jou te kuier nie!