REÜNIE-FEES: HS DURBANVILLE 45ste ORKES EN KOOR FEESVIERINGE

Sat Sep 14, 17:00 - Sat Sep 14, 19:00

Durbanville High School Auditorium

ABOUT

Die Reünie-Fees op 14 September is 'n gala-aand wat die 45 jaar van Durbie musiektalent vier. Verskeie ensembles van HS Durbanville, soos die Konsertorkes, Seniororkes, Simfoniese Blaasorkes, Drumline en die bekroonde Koor, sal optree. Die aand sal op 'n skouspelagtige wyse afgesluit word met oud-Durbies vanaf 1979 wat saam 'n massakoor en - orkes vorm onder leiding van Suretha Theron en Maria Viviers. Dit beloof om 'n gedenkwaardige en betowerende ervaring te wees!