Family friendly

Mnr en Mej NHS 2024

Wed Aug 14, 18:00 - Wed Aug 14, 21:00

Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal

ABOUT

Hoërskool Nelspruit bied aan: Mnr. en Mej. NHS 2024 met Droomsindroom


Dié jaarlikse glansgeleentheid vind plaas Woensdag 14 Augustus 2024 in NHS se skoolsaal. Ons spog weer met twingtig deelnemers en die briljante Droomsindroom. 


Kaartjies is beskikbaar teen R100 per person. Daar is net ‘n beperkte hoeveelheid beskikbaar en plekke word nie geallokeer nie.

DIRECTIONS

Mnr en Mej NHS 2024
Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal
1 Cameron St, Mbombela, 1201
Get Directions