No under 18s

Soetsappig

Sat Aug 3, 19:00 - Sat Aug 3, 19:55

Toneelhuis

ABOUT

Pichi Keane (uitgespreek as "peachy keen") is 'n queen met 'n onversadigbare lus vir die lewe en ander dinge... Wulps, woelig en wawydwakker, Pichi skerts en sing oor liefde, gender, en queer wees in 'n tyd waar almal wonder wat in jou broek sit. Soetsappig is nie geskik vir onder-18s of die meer fynbesnaardes nie. 

Age restriction: 18+

Show duration: 55 min

DIRECTIONS

Soetsappig
Toneelhuis
505, Touchstone House, 7 Bree St, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001
Get Directions