No under 13s

Byster

Fri Aug 2, 19:30 - Fri Aug 2, 20:55

Toneelhuis

ABOUT

Wenner van Beste prestasie: Fringe by US Woordfees 2023.

Winner of Best achievement: Fringe at US Woordfees 2023.


Woordfees Review:

https://woordfees.co.za/fringe/byster/


Byster is die storie van 'n jong vrou en haar onvermoë om 2023 te navigeer. Met 'n versameling van klaarblyklike lukrake stories sê sy ongefilter wat sy dink, wonder sy wat dit beteken om 'n vrou te wees en of sy haarself regtig 'n Afrikaner mag noem. Sy weet dit nie, maar sy is besig om te hardloop. Of dit weg van iets of na iets is, is onduidelik.

Sy’s oningelig, naïef en probably bietjie van 'n narssasis, maar flip sy's snaaks.


*Kaartjies sluit GRATIS wyn in

DIRECTIONS

Byster
Toneelhuis
505, Touchstone House, 7 Bree St, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001
Get Directions