Die Bottelary - Sop, Musiek & Wyn 2024

Thu Aug 8, 17:30 - Thu Aug 8, 21:00

PAPAZ Bistro

ABOUT

Kom deel in 'n onvergeetlike aand van goeie musiek, heerlike sop, en wyn. Kaartjie houers ontvang elkeen tien wynproe kaartjies om deur die loop van die aand wyn te proe. Vyf verskillende soppe en heerlike vars brode word ook voorsien. Ons gaskunstenaar, Leandri Martin, beloof n warm en gesellige aand - verseker een vir die boeke!


Wynplase van die Bottelaryheuwel area om na uit te sien:

- Groenland Wyne

-Bellevue Wine Estate

- AmperBo Wyne

- Zevenwacht Wine Estate


Datum: 8 Augustus 2024

Tyd: 17h30 to 21h00

Plek: Bunches for Africa - 24 Fouriestraat, Brackenfell

DIRECTIONS

Die Bottelary - Sop, Musiek & Wyn 2024
PAPAZ Bistro
24 Fourie St, Brackenfell South, Cape Town, 7560
Get Directions