No under 16s

Alles Tot Nou in George (21 Aug)

Wed Aug 21, 18:00 - Wed Aug 21, 21:00

Good Company

ABOUT

Aletta is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform en in hierdie stand-up-eenvrou-stuk deel sy alles van hoe sy op die ouderdom van 10 verslaaf geraak het aan Aromat tot hoe sy onlangs rabies survive het. Hierdie debuut vertoning is ‘n tell-all propvol lag en teer en ‘n kykie in Aletta se lewe soos nog nooit vantevore nie.


18h00 vir 19h30 (Show begin)*

Kos en drank te koop*

DIRECTIONS

Alles Tot Nou in George (21 Aug)
Good Company
5 Hibernia St, George Central, George, 6530
Get Directions