Family friendly
Wys Jou Vleisfees
Fri Jun 13, 08:00 - Sat Jun 14, 00:00
Mittah Seperepere Convention Centre
ABOUT
Wys Jou Vleisfees is die nuwe fees vir Kimberley.
RPO van die Noordkaap bring 'n fees vir jonk en oud. Kom geniet die dag saam met ons.
Met baie Stalletjies, uitstallers en kunstenaars soos:
Droomsindroom
JanJanJan
Mars
Ground Level
GnT
Hannah E
Donne Hunt
Beloof dit om 'n baie vol dag te wees met baie pret.