Family friendly

Herman Kleinhans live @ Centurion Teater

Wed Jul 31, 19:30 - Wed Jul 31, 21:00

Die Centurion Teater

ABOUT

Herman Kleinhans vir die eerste keer ooit by Centurion Teater. Moet dit nie misloop nie!


Verwag liedjies soos "Dankie", "vir Megan", "Ruite Oop", "Ek Sweer" en vele meer.


Wanneer: 31 Julie 2024, 19:30

Kaartjies: Vanaf R150 pp


Daar is kos en drank beskikbaar.



DIRECTIONS

Herman Kleinhans live @ Centurion Teater
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0184
Get Directions