No under 18s

Zassies Donkie Derby

Thu Sep 5, 18:00 - Thu Sep 5, 23:45

Tevah Venue, Bloemfontein

ABOUT

ZASSIES BIED AAN....’n AAND BY DIE RESIES – DONKIE DERBY!

Tevah Venue, Bloemfontein

 

'n Donkie Derby is soos 'n miniatuur “Durban July”, maar in plaas van regte perde word houtdonkies gebruik.

 

Kom geniet ‘n opwindende aand van donkiewedrenne, heerlike kos en lekker geselskap.

KAARTJIES: Kaartjies is R250 per persoon – sluit ete in. 

Bespreek ‘n tafel vir 10 mense. Ideaal vir groepe vriende, families of korporatiewe geleentheid.

Kontant Kroeg sal beskikbaar wees. 

 

Onthou asseblief om die aand kontant saam te bring om op

die donkies te wed (R20-00 per weddenskap) en vir gelukkigetrekkings.

 

BORGSKAPPE: Elke resie kan geborg word vir R5000-00. Daar sal 5 wedrenne wees.  Elke wedren met 6 perde.`

Sluit in:

·        Benoemingsregte vir die resies

·        Geleentheid om die 6 perde te benoem

·        Advertensie binne en buite die saal

·        Borg se naam, logo en perde name in die program.

 

Kom sluit aan by die pret!

DIRECTIONS

Zassies Donkie Derby
Tevah Venue, Bloemfontein
7 Dominee Kok St, Driehoek, Bloemfontein, 9301
Get Directions