Family friendly

"Liedjies vir Jou" Jannie du Toit en die Suidkaap Kinderkoor o.l.v. Jan-Erik Swart

Fri Aug 16, 19:00 - Fri Aug 16, 20:30

NG Moederkerk, George

ABOUT

Die alombekende liedjiekoning, Jannie du Toit, sing sy beste treffers saam met die engelstemme van die Suid-Kaap Kinderkoor o.l.v. Jan-Erik Swart. Hierdie is 'n musiekervaring wat nie misgeloop moet word nie!

DIRECTIONS

"Liedjies vir Jou" Jannie du Toit en die Suidkaap Kinderkoor o.l.v. Jan-Erik Swart
NG Moederkerk, George
Courtenay St, Bodorp, George, 6529
Get Directions