No under 16s

Poenskop

Sat Oct 26, 19:30 - Sat Oct 26, 20:30

Toneelhuis

ABOUT

Die tyd het aangebreek om die eeue oue vraag te beantwoord: Maak die hare die man? Of die vrou! In hierdie oorspronklike solo sketskomedie, ‘n kraakvars debuut met akteur en sanger Stiaan Bruwer, tans te sien op KYKnet se DIEPEWATERS, word die stigma rondom kaalkop, naakskedel, holkop, poenskop deeglik, in diepte en met humor ondersoek.


TIPE PRODUKSIE

Skaterkomedie, Variasie, Humor


TAAL

Afrikaans & Engels


TYDSDUUR

60min


VERVAARDIGERS EN MEDE ROLSPELERS

‘n JAKKALS ONBEPERK produksie

Met ‘drill-sersant’ Lizz Meiring as regisseur en mede teksskrywer

Konsep, teksskrywer en tegnies deur Jak J. Brits

DIRECTIONS

Poenskop
Toneelhuis
505, Touchstone House, 7 Bree St, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001
Get Directions