Family friendly

Rocco de Villiers by Daai Plekkie in die Weskus!

Sun Sep 15, 13:00 - Sun Sep 15, 14:20

Daai Plekkie in die Weskus

ABOUT

Sluit by ons aan vir 'n onvergeetlike middag terwyl Rocco de Villers, 'n flambojante pianis gevier vir sy dinamiese vertolkings en tegniese briljantheid, die verhoog betree. Van klassieke meesterstukke tot kontemporêre juwele, beloof Rocco se uitvoering om ’n boeiende reis deur die wêreld van klaviermusiek te wees.


Ervaar die passie van een van vandag se opwindendste pianiste terwyl hy elke stuk lewe gee met sy unieke flair en emosionele aanraking - en dit nog met die beste uitkyk en kos op die Weskus!


Kaartjies beperk.