Stilbaai Jongensdal

Sun Dec 22, 18:00 - Sun Dec 22, 22:00

Jongensdal - Stilbaai

ABOUT

Jongensdal is 'n plek wat jou hart sal steel met eerste oog- en hartopslag. Dit voel vir my of daar misterie en vrede tussen die dennelanings leef, en as jy daar is, moet jy beslis 'n stappie inwerk sodat dit in jou wese kan gaan wandel.


Ek tree al seker vir 7 jaar op hierdie stuk aarde op, hierdie jaar wil ek dinge bietjie anders doen.


Die venue is taamlik klein, en sit net 250 mense(as ons staan kan ons 300 inpas) maar die musiek gaan groot wees , so groot en wyd en vry soos die wêreld in en om jou! EN as die weer mooi is sal daar nog kaartjies by die deur beskikbaar wees want dan gaan ons BUITELUG!!!!!


Ek bring uitstekende musikante saam met my


Kom WEES saam by Jongensdal


Hekke maak 18:00 OOP

Bring jou piekniekmandjie saam, en wyn ASB!!

Daar sal lekker koffie en soet goed te koop wees




Daar is NET 250 kaartjies, en jy kan kies wat jy wil betaal tussen R150 (vir kinders tussen 7 - 12) volwassenes R200, R250 en R300.


Hierdie kaartjies is almal presies dieselfde, maar as jy voel jy wil meer betaal vir jou kaartjie omdat jy goeie musiek geniet, kan jy nou kies om dit te doen.




*kinders onder 6 is gratis en baie welkom!




En dan, die belangrikste: die SHOW BEGIN 19:30


DIRECTIONS

Stilbaai Jongensdal
Jongensdal - Stilbaai
Groot-Jongensfontein
Get Directions