André Schwartz : Any dream will do - My pad met Webber
Sat Nov 9, 17:00 - Sat Nov 9, 19:00
NMU Suid-kampus ouditorium
ABOUT
Gestroop en rou. Waar begin en eindig drome , wat doen jy as die kleure van jou lewensjas
verander?
Sedert Phantom of the Opera is daar ‘n persepsie dat ek en Andrew Lloyd Webber
kuiermaats is.
Die storielyn is ‘n verhandeling wat hierdie wisselwerking ontgun, d.m.v musiek en gesprek.
Ek deel lewenslesse geleer deur musiek-ervarings. Soms seer. Soms grappig. Ek bespreek my
lewenspad in naakte kwesbaarheid met Webber as narratief.
Liedere soos: Any Dream Will Do, Love Changes Everything, You Must Love Me, Send In The
Clowns, Music Of The Night, Memory, Pié Jesu.
André word ondersteun deur Hanlie Young (klavier), Lilian Zeelie (fluit), Trudie Conradie (viool) en Charlotte Grundling (tjello).
Laerskool Lorraine se Seniorkoor en Blaasorkes sorg vir die voorprogram.