Family friendly

Talent@Tygies 2024

Wed Sep 11, 18:30 - Wed Sep 11, 20:00

Laerskool Tygerpoort

ABOUT

Tygies glimlag breed as ons ons kultuurtalente ten toon stel! Daar gaan ‘n verskeidenheid van items soos drama, sang, instrumentaal asook dans wees. Ons verwelkom ‘n spesiale gas, ‘n oud-Tygie wat onlangs groot naam gemaak het in die Afrikaanse musiekbedryf. Chris Steyn gaan die aand opkikker met sy grootste treffers.


Datum: Woensdag 11 September 2024

 

Plek: Laerskool Tygerpoort Skoolsaal

 

Kaartjies: R100 per persoon

(Bespreekte plekke)

 

Tyd: 18:30 tot 20:00

(Deure open om 18:00)

 

Kinders 0-2 jaar gratis.