No under 16s

Vrou Ens.

Mon Sep 9, 19:30 - Tue Sep 10, 21:00

Toneelhuis

ABOUT

Mandri Sutherland, ook bekend as Vroudrie, se eerste eenvroustuk is spesifiek vir die huiskonsert-inisiatief geskryf, waar sy al meer as 150 keer in die leefruimtes van mense oor Suid-Afrika heen gespeel het. Die stuk is 'n kombinasie van storievertelling en uitspattige karaktervertolking. 


Mandri sê 'n ding soos dit is en sy sê dit in Afrikaans. Sy belig en gooi liefde, humor en vet op die Afrikaner-vrou se besware en waarhede. Sy sê 'n ding raak en sy sê wat die meeste van ons heel moontlik dink. Die show is nie net vir vrouens nie, so bring gerus jou man saam, maar los dalk net jou hond en kind by die babysitter!

DIRECTIONS

Vrou Ens.
Toneelhuis
505, Touchstone House, 7 Bree St, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001
Get Directions