No under 13s

Mis by Ou Meulteater (drama)

Fri Oct 25, 19:00 - Sun Oct 27, 18:00

Ou Meulteater

ABOUT

“Sien is glo,” sê die konstabel, met sy wit kierie, aan sy verbaasde toehoorders. 


Verlustig jou in hierdie “sprokie” vir oud en jonk, wat jou sal laat nadink en bespiegel. 


Die uitdagende rolle word vertolk deur Anél Skye, Lisa Senekal, Maggie Kritzinger en Jonathan Wearne. 


Regie: Alexander Maniatis 


'Mis' is ook ‘n voorgeskrewe werk vir hoërskole.


DATUMS:

25 Oktober 7pm-8:30pm

26 October 7pm-8:30pm

27 Oktober 4pm-5:30pm


KAARTJIES:

R120 Volwassenes

R80 Studente

DIRECTIONS

Mis by Ou Meulteater (drama)
Ou Meulteater
Mill St, Lemoenkloof, Paarl
Get Directions