Herman Kleinhans Live by Daisy Jones

Thu Sep 12, 17:00 - Thu Sep 12, 22:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Kom geniet Herman Kleinhans vir die eerste keer ooit by Daisy Jones Bar. Moet dit nie misloop nie!

Verwag liedjies soos "Dankie", "Brandewyn drink", "vir Megan", "Ruite Oop", "Ek Sweer" en vele meer.


Wanneer: 12 September 2024

Waar: Daisy Jones, Summerhill Wynplaas, R44, Stellenbosch

Kaartjies: R150 pp

Deure: 17h00

Vertoning: 20h00

Tafel besprekings: WhatsApp 0649682015 om 'n tafel te bespreek (let op dit is tafeldeling van 4-6pax)

Heerlike kos en drank beskikbaar by die venue