FREE OPTIONS
Family friendly

Braaidag met BOK VAN BLERK - Daisy Jones Bar, Stellenbosch

Tue Sep 24, 13:00 - Tue Sep 24, 19:00

The Daisy Jones Bar at OMG

ABOUT

Kom spandeer een van Suid-Afrika se gunesteling publieke vakansiedae met Daisy Jones en Bok van Blerk! Bring 'n vleisie, steek die vure aan en dan sing en dans ons saam die middag in! Bring die hele familie saam!


Ons kan nie aan 'n beter manier dink om 24 September te spandeer nie.


Belangrike informasie:

Tye:

Hekke maak 13h00 oop.

Bok Van Blerk vertoning sal om 15h00 begin.


Kaartjies: https://qkt.io/4YciYl

R200 pp en kaartjies kan via Quicket gekoop word.

Kinders onder 13 kom verniet in. Wanneer kaarttjies gekoop word, dui asb aan hoeveel kinders jy beplan om saam te bring.


BRAAI:

Bring you eie vleis, ons verskaf bykosse teen geen ekstra koste.

Braaipakke beskikbaar om te koop.

Kontantkroeg is beskikbaar.


Families:

Daar sal springkastele vir die kinders wees.

Kinders onder 13 kom verniet in.

Kinders met vergesel met 'n volwassene wees


Reg van toegang voorbehou.

Daisy Jones is op die Summerhill Wine Estate reg buite Stellenbosch op die R44.


Kontak:

Vir enige navrae, kontak ons op Whatsapp: 064 968 2015.

DIRECTIONS

Braaidag met BOK VAN BLERK - Daisy Jones Bar, Stellenbosch
The Daisy Jones Bar at OMG
r44 klapmuts rd, Stellenbosch, 7613
Get Directions