Family friendly

ONKRUID VERGAAN NIE 08/10/2024

Tue Oct 8, 19:30 - Tue Oct 8, 21:15

Laerskool Newtonpark

ABOUT

Johanna is ’n weduwee en eienaar van ’n boekwinkel. Sy moet die lewe hanteer tussen haar oorlede man se vriend, wat belangstelling toon, en haar seun wat ’n ogie het op ‘n meisie.

Dit word gekompliseerd met ‘n “ou tannie” met n kristalbal, en om alles te kroon, is daar die “figuur” oorkant die straat, met die bos wit lelies in sy hand. Is dit n spook? Vir wie is die blomme?

Onkruid Vergaan Nie: n komedie wat jou sal laat lag en laat wonder oor die lewe en ons verhoudings, terwyl jy vir n wyle van jou eie sorge kan vergeet.

 

Daar sal ’n koffiekroeg en snoepie wees. Die gehoor is welkom om hul eie koelsak met drankies te bring.

DIRECTIONS

ONKRUID VERGAAN NIE 08/10/2024
Laerskool Newtonpark
Get Directions