Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Marion Monroe

Fri Oct 4, 13:00 - Sat Oct 5, 18:05

Renish Girls' High

ABOUT

Met Marion Holm


Shakespeare het geskrywe: “What’s in a name? That which we call a rose by any other name would smell just as sweet.” Is Marion Holm steeds Marion Holm, al noem mense haar Nicole Holm? Bly Marion ’n vrou al noem mense haar meneer? En as Marion ophou om ’n aktrise te wees en soms van die verhoog af ’n karakter vertolk – is sy dan net ’n leuenaar? Kom kry die antwoorde in Marion Monroe, maar wees gewaarsku: Dit is nie ernstig of diep nie; net snaaks.


Vervaardiger Handyminds

Regisseur Chris Vorster

Skrywers Marion Holm, Chris Vorster


Ouderdomsbeperking: Geen o.13 (T)



DIRECTIONS

Marion Monroe
Renish Girls' High
10 Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions