Die Krismiskaartjie
Wed Dec 11, 19:00 - Fri Dec 13, 22:00
Impetus Gemeente
ABOUT
Die Krismiskaartjie is 'n drama produksie wat die ervarings van twee gesinne volg gedurende kerstyd.
Die mens van vandag is so vasgevang deur die probleme van elke dag. Ons worstel almal in mindere of meerdere mate met krisisse soos, werkloosheid, huishoudelike konflik, depressie ensomeer. In die proses vergeet ons dikwels waaroor Kersfees werklik gaan. Die storie vertel juis hoe gewone mense met hierdie vraagstukke gekonfronteer word. Die gehoor sal self kan besluit hoe hulle oor Kersfees voel.
Daar is ernstige, selfs pynlike oomblikke, maar dit word met humor afgewissel, want Kersfees is mos 'n spesiale tyd ! Die vraag is: Gaan Kersfees oor 'n krismiskaartjie ?