Family friendly

Neil Nachtrein

Sat Oct 5, 18:30 - Sat Oct 5, 20:30

Perron 25

ABOUT

Neil Nachtrein is ‘n talentvolle musikant wat bekend is vir sy diep lirieke en ryk stemklank. Sy musiek dra ‘n gevoel van nostalgie en warmte, met invloede van folk en rock wat sy optredes onvergeetlik maak.


Neil se konserte is meer as net ‘n musiekvertoning; dit is ‘n reis deur emosies en herinneringe, waar elke liedjie ‘n storie vertel wat die siel aanraak.

Ons is trots om Neil vir die derde seisoen by ons “Musiek, Sterre en Vriende” reeks by Perron 25 welkom te heet. Kom geniet sy unieke klank in ‘n intieme atmosfeer wat perfek pas by die tema van ons nostalgiese stasie.


Bring gerus jou eie piekniekmandjies en vloeibare verversings saam, of bestel een van ons heerlike pizza’s wanneer jy jou kaartjie bespreek by die skakel hieronder.

Kom kuier onder die sterrewag van die Kogelberg.


Wil jy deel word van die stasiegemeenskap ? Gebruik die skakel hieronder en word deel van die volgende rit.


https://linktr.ee/perron25

DIRECTIONS

Neil Nachtrein
Perron 25
Get Directions