No under 18s

Oerknal KAMIKAZE met Marié Beytell aka Afrikavrou en Leon Sonic Terrorist

Sun Sep 29, 12:00 - Sun Sep 29, 16:00

Slice Of Life

ABOUT

Marié Beytell aka Afrikavrou en Leon Sonic Terrorist sal in hierdie minder formele 

#STOOMSTORIES KABARET - produksie illustreer hoe belangrik dit is vir ons mensdom om gereeld "STOOM” af te blaas.


Kom kuier saam met ons Sondag middag met puik vermaak en heerlike kos 


Kaartjies beloop R280 en sluit 'n heerlike buffet (beesstert in rooiwynsous) met bykosse in.


Toegang is beperk tot 50 volwassenes.


Let wel dat die produksie vir 'n volwasse gehoor is .


INHOUD:


Die inhoud behels erotiese, romantiese, melancholiese bagasie, asook

moderne menswees - dramas en dilemmas.


Prikkelende en komieklike gehoor-interaksie tussenin, verseker dat toeskouers intiem deel word van hierdie stomende toltreinreis.


Die gaan lekker wees.


Die kaartjies link sal op die event verskyn.

Dit sluit die volgende in:

'n Lekker teater produksie

Lekker kos

Fantastiese tyd


Navrae 081 471 8780 


DIRECTIONS

Oerknal KAMIKAZE met Marié Beytell aka Afrikavrou en Leon Sonic Terrorist
Slice Of Life
658 Frederika St, Gezina, Pretoria, 0084
Get Directions