Dozi live by Kapstadt Brauhaus Blouberg

Wed Oct 16, 19:30 - Wed Oct 16, 20:45

Kapstadt Brauhaus Blouberg

ABOUT

Dozi wat na 'n langtyd net op sy plaas, Dozi Back to the Roots, musiek gemaak het, het in die begin van 2024 weer begin toer en oral uit verkoop. Oktober maak hy weer so na vreeslike publieke aanvraag.


Julle kan AL sy klassieke treffers verwag tot nuwe vrystellings soos 'Mooier as as Donderweer' en sy nuutste treffer 'Pa se honne Ma se Brak'.


Ons sien uit daarna om hierdie legendariese sanger op Kapstadt Brauhaus Blouberg se verhoog te verwelkom.