Family friendly

Pinocchio

Fri Sep 20, 18:30 - Sat Sep 21, 18:30

Twin Trees

ABOUT

Vrydag, 20 September, en Saterdag, 21 September, om 18:30

Gesin vermaak uit die boonste rakke! Sluit by ons aan vir Pinocchio, 'n musikale komedie, by Twin Trees in Groot Brakrivier. Verwag oorspronklike musiek, humor, nostalgie, en ’n fantastiese rolverdeling: Machiel Roets, Soli Philander, Henrico Grobler, en iHope! Kleuters is welkom om in feetjie kostuums te kom vir ekstra pret. Moet dit nie misloop nie!

DIRECTIONS

Pinocchio
Twin Trees
29 Lang St, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions